Brandwag is bevoorreg om twee baie ervare onderwysers te hê wat vandag by die band van grys en groen aangesluit het.
Mev. Leatitia Olbe is ‘n groot aanwins vir die Wiskunde-departement en mev. Andriepa Greyling vir die Handelsvakke-departement.
Beide onderwyseresse het baie ervaring en is ook nasieners tydens die NSS-eksamens.