Netbalhoof en -kaptein presteer

Charmaine Swift, Hoof van Hoërskool Brandwag-netbal en Chloë Snyman, 1ste netbalspan-kaptein vir 2023, is beide gekies om NM Baai- Netbal by die Spar Nasionale Netbal-kampioenskappe te verteenwoordig. Hierdie toernooi vind vanaf 1-7 Oktober 2023 by Hoërskool Rustenburg plaas. Charmaine is afrigter van die Senior A-span en Chloë is gekies vir die o.21-span. Ons wens beide spanne alle voorspoed toe vir die toernooi.

Scroll to Top