Brandwagters kan spel

Die afgelope Saterdag het Brandwag deelgeneem aan Sanlam se WOW-spelkompetisie.

Die volgende leerders is deur na die provinsiale rondte van die Wow-spelkompetisie.

Hulle gaan op 7 Oktober in Stellenbosch deelneem. Sheona-lee Blouw, eerste plek in gr.10 en Ronique Boneparte 3de plek, Lelaché Koopman 2de plek gr.9.

Scroll to Top