Juane van Zyl, het vandag as verdedigende kampioen aan die Tsitsikama Merrel 40km bergfietswedren deelgeneem.
Sy het haar titel as kampioen behou deur weer die wedren te wen! Baie geluk! Brandwag is trots op jou.