Tennisspelers haal OP-span / Nuus / By Karen Pienaar Brandwag is trots op Vaughn Wehmeyer en Chanté Mulder wat opgeneem is in die o.19 Oos-Kaap-tennisspan.