Lourens het ‘n droom krieketvakansie

Lourens Preller het die geleentheid gehad om aan die Gary Kirsten-krieketkliniek deel te neem waar hy ook in dieselfde krieketnet as Faf du Plessis, voormalige Protea-speler, geoefen het.

Hy het ook hierdie toekenning verwerf nadat hy as speler van die wedstryd met hul kriekettoer na Mosselbaai in September/Oktober-maand aanvewys is.

Scroll to Top