Brandwag is baie trots op Damian le Roux (links) en Derono Potgieter wat verkies is tot die SA o.18-bofbalspan. Hulle gaan eersdaags van 15 tot 20 Januarie teen Zimbabwe in Johannesburg meeding.