| Leerders in graad 8 en 9 neem die volgende vakke: | |
| 1 | Afrikaans Huistaal |
| 2 | English First Additional Language |
| of | |
| English Home Language | |
| 3 | Wiskunde |
| 4 | Lewensoriëntering |
| 5 | Natuurwetenskap |
| 6 | Sosiale Wetenskap |
| 7 | Ekonomiese en Bestuurswetenskap |
| 8 | Tegnologie |
| 9 | Skeppende Kunste |
| Leerders skryf aan die einde van graad 9 ‘n departementele eksamen. | |
