Anibrandfees

  • Die Anibrandfees is ‘n kultuur- en gemeenskapsinisiatief wat deur Hoërskool Brandwag op die been gebring is.
  • Die Anibrandfees is in 2016 deur Tossie van Loggenberg oorgeneem, maar vind steeds plaas op die terrein van Hoërskool Brandwag.
  • Vir meer inligting besoek asseblief die Anibrandfees se webwerf by www.anibrandfees.co.za

Leave a Reply

Scroll to Top