Skip to content
- Brandwagters is uitmuntende debatteerders.
- Jaarliks neem Brandwag se debatteerders deel aan die ATKV-debatskompetisie.
- Brandwag het gewoonlik verskeie junior en senior spanne wat aan die ATKV-kompetisie deelneem.
- Debatteerders dring dikwels na streeks- en nasionale rondtes deur.
- Debattering is ´n veeleisende aktiwiteit wat baie navorsing en voorbereiding verg, maar leerders help om waardevolle lewensondervinding op te doen.
- Brandwag se ervare skakelonderwysers spandeer jaarliks baie ure aan die afrigting van debatteerders.