- Kragoptel word afgerig deur mej. Ilze-Mari Maritz wat internasionaal meeding in die sport.
- ´n Nasionale afrigter, mnr. André Ludik, verleen ook hulp met afrigting en tegnieke.
- Leerders neem deel aan verskeie kragoptel dissiplines soos dead lift en bench press.
- Brandwag se kragoptelatlete ding reeds op nasionale vlak mee en vaar uitstekend alhoewel die sport nog redelik nuut by die skool is.