hannes

RAAD VAN LEERDERS

 Senior Raad van Leerders: HOOFSEUN: Corrie Clasen HOOFDOGTER: Liezl Viljoen ONDERHOOFSEUN: Frank Greeff ONDERHOOFDOGTER: Elana van Niekerk SEUNS  DOGTERS  Eben Barnard Mari Anker Tiaan Clasen Carli Cloete Joël Erasmus Mariaan Dorfling Lester Harrop Anzé Ferreira Siegmund Human Tremaine Fortuin Viljee Kruger Karmen Hanekom Hennie Meyer Tanitha Martins Ewald van der Merwe Orpa Meijer Mareli Meyer […]

RAAD VAN LEERDERS Read More »

BRANDWAG AKADEMIE

In ´n verdere poging om matrieks met eksamenvoorbereiding te help en prestasie aan te moedig, het die skool in 2008 met ´n Brandwag Akademie begin. Die Akademie vind plaas in Mei-maand. Die leerders word ondersteun om ´n hoër simbool in sommige vakke te behaal.  Gekeurde gr. 12-leerders word genooi om vier aande per week intensiewe

BRANDWAG AKADEMIE Read More »

FISIESE WETENSKAPPE WINTERSKOOL

Brandwag bied jaarliks ´n Fisiese Wetenskappe Winterskool aan in die laaste week van die Julie-vakansie. Die Winterskool vind plaas onder leiding van mnr. Peter Baxter van Brandwag. Die doel van die Winterskool is om matrieks te help om so goed as moontlik voor te berei vir die eindeksamen. Fisiese Wetenskappe het Natuur- en Skeikunde vervang en is nog ´n

FISIESE WETENSKAPPE WINTERSKOOL Read More »

TOP DRIE PER GRAAD

Die top drie akademiese presteerders per graad vir 2009 het beurse van die skool ontvang vir hulle onderrig in 2010. Op díe manier gee Brandwag erkenning aan toppresteerders en moedig die skool ook prestasie aan.       Die top drie per graad is as volg:   Graad 11:   Liezl Viljoen – 84,83%;;; Corrie Clasen –

TOP DRIE PER GRAAD Read More »

Scroll to Top