unknown

Matriekuitslae – 2013

Slaagsyfer:   99.4% (1 druipeling) 126 A-simbole (85 vaksimbole + 41 LO)   8 Gem A  kandidate: Ronnie Strydom: 88,5  –  6 A’s Carla Dodd:  85,5  –  6 A’s Nandie Bartman:  85,3  –  7 A’s Chante van Rensburg:  84,1  –  5 A’s Nico Olivier:  83,1  –  5 A’s Mandy Deyzel:  82,5  –  5 A’s Zani Alberts:  […]

Matriekuitslae – 2013 Read More »

DANIE IS TOPPRESTEERDER

Aan die einde van die 1ste kwartaal is hoofseun Danie Strydom Brandwag se toppresteerder met `n gemiddeld van 89,5%. Alicia Oberholzer (86,17%) is 2de en hoofdogter Karin Knoetze (84,83%) derde. Die topprestreederders uit die ander jaargroepe is as volg: Gr. 11 – Thomas Janse van Rensburg (88,5%), Gr. 10 – Ronald Strydom (92,17%), Gr.9 –

DANIE IS TOPPRESTEERDER Read More »

MUSIEK

Verslag 2010   Altesaam agt leerders het vanjaar Musiek as vak by die skool geneem. Die agt leerders het bestaan uit vier gr. 12´s en vier gr. 11´s.   Brandwag se Musiek-leerders het aan die Despatch-Kunstefees deelgeneem waar Carli Cloete `n diploma vir `n duet verwerf het. Ander Brandwag-deelnemers het A- en B-simbole verwerf.  

MUSIEK Read More »

Scroll to Top