unknown
OUDSKOLIEREBOND
Word lid van die Oudskolierebond Die getroue ondersteuning en betrokkenheid van oudskoliere is van die grootste belang om Brandwag ´n trotse skool van voortreflikheid te hou. Oudskoliere wat met trots en dankbaarheid aan hul eie skooldae terug dink, behoort nie te huiwer om by te dra om die skool se voortgesette sukses te verseker nie.
WISKUNDE
Wiskunde is tradisioneel ´n vak waarmee leerders sukkel en die belang van uitnemende en effektiewe Wiskunde-onderrig word by Brandwag baie hoog geag. Jaarliks lewer Brandwag-matrieks uistekende Wiskunde resultate in die eindeksamen – lees hier onder wat die bestandele in die Brandwag-wenresep is. Huidige Doelstelling: Om Gr. 8 & 9 uitslae te verbeter, aangesien dit
GR. 8 KENMEKAAR
Onder die leiding van mnr. Faan Terblanche het Brandwag in 2010 ´n nuwe tradisie begin, ´n braai vir die nuwe graad 8´s en hul ouers. Die braai was ´n reuse sukses en talle ouers en leerders het tot laat saam met die onderwysers by die lapa gekuier. Dit was ´n uitstekende kans vir al die nuwelinge om deel van die
INTERLAER 2010
De Wet het weereens koning gekraai in die interlaer-atletiek wat Vrydag 29 Januarie in bloedige hitte plaasgevind het. In ´n tradisie wat uit 1937 dateer het die dirigente vroegoggend ´n indrukwekkende skouspel opgedis. Retief was daredevils, Kruger cowboys en De Wet was ´n klomp ayoba sokkerspelers. Kruger was tweede en Retief derde. Op die foto
KONTAK ONS
Hoërskool Brandwag ;;;;;; ;;;;;; Straatadres: Hoogstraat 8, Uitenhage Posadres: Privaatsak X62 Uitenhage 6230 Telefoon: 041 922 8188 Faks: 041 922 7354 E-posse: Sekretaresse Charoldene Stallenberg info@brandwag.co.za Ontvangs Carmen Hermans ontvangs@brandwag.co.za Finansies Charné Swanepoel finansies@brandwag.co.za Skoolfonds Chandré Laubscher skoolfonds@brandwag.co.za Akademie Eerika Roux akademie@brandwag.co.za Inligtingstegnologie Antoinette Marais it@brandwag.co.za Sport Jonathan Haylock-Lyons sport@brandwag.co.za Webtuiste & Oudskoliere Karen Pienaar
NIE-SKOOLSPORT
Talle Brandwagters presteer jaarliks in ´n wye verskeidenheid nie-skoolsport. Brandwag is trots op die prestasies van alle leerders. Leerders wat provinsiale kleure of nasionale kleure verwerf in nie-skoolsport kry erkenning by die jaarlikse prysuitdeling. Brandwagters neem deel en presteer in verskeie sportsoorte waaronder: Fietsry Muurbal Pluimbal Jukskei Binneshuise Krieket Boerperd Uithouritte Saalperd Gimnastiek Hengel
TENNIS
Verslag 2010 Die jaar het reeds vroeg afgeskop en die eerste ligawedstryde het reeds op 28 Januarie aanvang geneem weens die Sokker Wêreldbeker wat `n effek op ons aantal wedstryde sou hê. Ons het drie seuns- en drie meisiespanne in die eerste, tweede en derde skoleligas ingeskryf. Hierdie ligawedstryde strek oor die eerste,
