Slaagsyfer: 99.4% (1 druipeling)
- 126 A-simbole (85 vaksimbole + 41 LO)
8 Gem A kandidate:
- Ronnie Strydom: 88,5 – 6 A’s
- Carla Dodd: 85,5 – 6 A’s
- Nandie Bartman: 85,3 – 7 A’s
- Chante van Rensburg: 84,1 – 5 A’s
- Nico Olivier: 83,1 – 5 A’s
- Mandy Deyzel: 82,5 – 5 A’s
- Zani Alberts: 80,0 – 4 A’s
- Wadia Janse van Vuuren: 80,0 – 4 A’s
- Aantal A simbole per vak:
- Afrikaans Huistaal: 6
- English Home Language: 1
- English First Additional Language: 3
- Wiskunde: 9
- Wiskundige Geletterheid: 12
- Lewenswetenskap: 7
- Fisiese Wetenskap: 2
- Rekeningkunde: 10
- Besigheidstudies: 6
- Geskiedenis: 3
- Geografie: 2
- Visuele Kuns: 2
- Rekenaartoepassingstegnologie: 8
- Toerisme: 3
- Ingenieursgrafika en Ontwerp: 9
- Inligtingstegnologie: 1
- Lewensoriëntering: 41
Altesaam 98 leerders (60,5%) kry toelating tot graadstudie, 61(37,7%) kry toelating tot diplomastudie en 3 (1,8%) kry toelating tot sertifikaatstudie. Alle Matrieks van 2014 ,wat geslaag het, kan dus verder gaan studeer.