Brandwag het die eerste skooldag van 2022 met ‘n opelug-byeenkoms op die rugbyveld afgeskop. Tom Swartz die wenner van die sesde reeks van Survivor SA op M-Net, het die byeenkoms bygewoon en ‘n baie inspirerende boodskap aan die leerlinge gebring.