Hoofleiers 2020 / Nuus / By hannes Die 2020-hoofleiers van Hoërskool Brandwag is verlede jaar tydens die skool se prysuitdeling aangewys. Hulle is, van links, onderhoofmeisie Demi Jonck, hoofmeisie Tayla Gouws, hoofseun Eaden Tait en onderhoofseun Schalk Erasmus.