Andries Mellet in graad 12 het onlangs by die Nelson Mandela Bay Chess Union (NMBCU) Trial 4 -skaaktoernooi die eerste plek in die o.20 ope-afdeling behaal.