Western Mounted games:
Justine Barkhuizen met Shocking Red en Linke Wait met Khaleesi het in 2024 aan verskeie “Qualifiers” deelgeneem. Albei het uitstekende resultate behaal en hulle is opgeneem in die OP-span.
SA’s vind gedurende die September vakansie in Parys, Vrystaat plaas waar internasionale spanne van Engeland, Zambië en Zimbabwe ook verteenwoordig sal wees.