Lourens Preller in graad 11 en Tiaan Meyer in graad 12 het gelyk die eerste plek in die Oos-Kaap in die ATKV se Senior Afrikaans Olimpiade (Afrikaan Huistaal) behaal. Mirandi Filmater, Marné Koen en Kristen Heyns het ook plekke in die top 20 in die provinsie behaal.
