Eerste skooldag

Op die foto ontvang Josh Hermans in graad 8 ‘n kers en ‘n brosjure oor hoe om ’n Brandwagter te wees vanaf die skoolhoof, mnr. Zietsman. Elke graad 8-leerling aan die Hoërskool Brandwag kry ’n kers op hulle eerste skooldag as ’n simbool van kennis en lig op hulle pad gedurende hulle hoërskooljare.

Scroll to Top