Brandwag is trots op oudskoliere wat gereeld op verskeie gebiede presteer. Oudskolier dr. Ruhan Fourie word beskou as een van Suid-Afrika se opkomende historici. Hy is ook ’n bekroonde navorser en sy nuwe boek is pas by https://shop.clf.co.za/…/christian-nationalism-and…/ beskikbaar.
