Vian en 2023 matrieks vaar puik

Brandwag spog weereens met puik matriekuitslae. Die klas van 2023 het selfs beter as hulle voorgangers gevaar. Brandwag se toppresteerder, Vian Schoombie, is genooi om vandag die provinsiale prysuitdeling in Oos-Londen by te woon. Vian spog met 7 A’s. Meer inligting volg.

Scroll to Top