Brandwag begin junior netbalakademie

Brandwag begin Oktober 2024 – Brandwag Junior Netbal Akademie (NSA ONDERSKRYF).

Om ‘n geheim te hou is nie altyd maklik nie, nou is dit geen geheim meer nie.

Ons begin ‘n junior netbalakademie vir die ouderdomme van o/7-o/18.

Afrigters betrokke in akademie is almal NSA- geakkrediteerd van Vlak 1 na Vlak 3, het agtergrond as provinsiale seniorspelers, SA- spelers, Oos-Kaap skoleafrigters, Provinsiale Snr afrigters asook NSA-skeidsregters, ens.

Vir meer inligting en om in te skryf, stuur ‘n e-pos aan bhsnetbal@gmail.com of kontak ons hoof van netbal Charmaine Swift op 0691262786.

Ons begin amptelik op 11 Oktober 2024 en afrigting geskied op elke Vrydag daarna.

BANE: Dié Brandwag Hoërskool, Hoogstraat, Mosel, Kariega.

Scroll to Top