Brandwag eindig 5de by die SA’s (5de uit 25 skole).
Ons missie was om onder die top 8 te eindig en ons het in ons doel geslaag. Brandwag het die beste van al die Oos-Kaap skole by die nasionale toernooi presteer.
Ons nuwe nasionaal geakrediteerde netbal-akademie sal ons streek se netbal na nog hoër hoogtes neem.