Brandwag is vandag weer provinsiaal vereer vir hul puik matriekuitslae van 2023.
Die skool was uitgenooi na ‘n spoggeleentheid by die ICC in Oos-Londen waar die LUR vir onderwys die beste onderwysers en skole in die Oos-Kaap onthaal en geprys het vir hul akademiese uitnemendheid.