Kragoptel
Chanté Mulder en Anika Maree van die HS Brandwag op Uitenhage het beide onlangs vir Suid-Afrika aan die Commonwealth equipped kragoptelkompetisie deelgeneem. Hul uitslae was weer puik:
Chanté Mulder: Squat – Silwer
Bench press – Goud
Deadlift – Goud
Algehele totaal: Goud
Anika Maree:
Squat – Goud
Bench press – Goud
Deadlift – Goud
Algehele totaal – Goud.