Brandwag tennisspeler Chanté Mulder het die Oos-Kaap Tennis o. 19A-span gehaal wat op 15 en 16 Maart aan die Synergy Cup-kompetise in George gaan deelneem.