Chanté, Wiehan en Kara het ‘n dubbel eer te beurt geval en is gekies om die Oos-Kaap by die jaarlikse SASA-atletiekkampioenskap in die Paarl te verteenwoordig. Brandwag is “dubbel” trots op julle!