Atlete haal OP-span

ATLETIEK

Agt van Brandwag se topatlete het na ‘n lang seisoen met baie opofferinge die vrug van hulle harde werk gepluk en is welverdiend in die OP-atletiekspan opgeneem. Hulle verteenwoordig die provinsie by die ASA-atletiekkampioenskap in Pretoria. Ons wens hulle alle sterkte toe.

Scroll to Top