Die 3 Brandwagdogters op die foto het deelgeneem. V.l.n.r. Anika Maree, Christi Minnie en Stephené Loubser.
Christi Minnie en Anika Maree behaal albei 1ste plekke en word gekies vir die Oos-Kaapspan. Chanté Mulder en Stian Landman word, as verdedigende kampioene van 2023, ook in die span ingesluit.

