Altesaam 14 hokkiespelers van Brandwag het vir hulself ’n plek oopgespeel in ’n toerspan wat later vanjaar in Nederland gaan hokkie speel.

Brandwag het onlangs met die hulp van Elsie Coetser van die Elsie Coetser Hokkieskool in Bloemfontein ’n hokkiekliniek vir die skool se o.16A- en o.18A-spanne aangebied. Coetser is bygestaan deur Gys van Schalkwyk en Tanya Britz, albei afrigter by die Oranje Meisieskool, ook in Bloemfontein. Dié afrigters kies na afloop van so ’n twee dae lange kliniek gewoonlik vyf belowende spelers vir ’n Oos-Kaap-skolespan wat beplan om in September na Europa te toer.

Coetser-hulle was egter so beïndruk met die hoë standaard van Brandwag se hokkiespelers dat hulle 14 spelers gekies het.

nha cai uy tin , nha cai uy tin , tap chi me va be , casino truc tuyen , casino uy tin , casino tot nhat , danh bai , poker online , casino , bao ve viet nam , bao ve viet nam , suc khoe , thoi trang nam 2014 , suc khoe 2014 , shop thoi trang , tin tuc thoi trang phim le , hi tech , tin cong nghe , cong nghe , thoi su , tin moi , thoi trang , the gioi smartphone , cong nghe , may tinh bang gia re , dien thoai , su kien , game mobile , nghe si viet , the gioi nhac , nha cai , dien dan bong da , best bookies, clevermart.vn , goldcare.vn , phonereview.vn , tinhangngay.vn , sieuthisachnoi.com , doctruyentranh.tv , kinhthongminh.org , thietbithongminh.tv , sieuthithietbiso.org ,