Kaptein Chloë presteer in netbal

Baie geluk aan Chloë Snyman, die 2023-kaptein van Brandwag se eerste netbalspan. Chloë is gekies vir die finale proewe van die East Cape Elite Tournament. Dié finale proewe vind plaas in Oos-Londen, Saterdag, 2 Desember 2023. Ons wens haar sterkte toe. Die Band van Grys en Groen is trots op jou.

Scroll to Top