Matrieks skenk skoene

Brandwag se graad 12’s het vandag die laaste vraestel van die 2023 eindeksamen afgelê en heelwat van hulle het daarna hulle skoolskoene uitgetrek om dit aan jonger leerlinge te skenk.

Scroll to Top