Zandré speel oorsee rugby

Brandwag is trots op Zandré van der Mescht van ons o.16-rugbyspan wat vroeër die jaar by die Jean de Villiers rugbyfees gekies is vir die Rovers International Rugbyspan wat tans ’n toer na Ierland behartig. Op dié toernooi speel hulle teen drie Ierse spanne nl. Joseph’s College (The Bigs), Castletroy College en Mulingar RFC. Hulle het gister hulle 1ste kragmeting teen The Bigs 39-24 gewen.

Scroll to Top