Hoofleiers by ATKV se Jeugleiersimposium

Brandwag se hoofleiers het van 11 tot 14 Desember die ATKV se Jeugleiersimposium by Goudini-spa bygewoon. Die simposium berei leiers voor vir die taak wat in die komende jaar op hulle wag.

Brandwag se hoofleiers is, van links, hoofseun Hein Kotzé, onderhoofseun Rémy Heymans, hoofmeisie Telanie Kritzinger en onderhoofmeisie Kristen Heyns.

’n Interessante feit is Hein se pa, Jacques, was op sy dag onderhoofseun en sy oom, Dirk, was hoofseun.

Scroll to Top