Die afgelope naweek het Kara Fourie en Desnay O’Grady aan die ASA-landloopkampioenskap in Vanderbijlpark deelgeneem. Dit is voorwaar ‘n groot eer en Brandwag is trots op julle! Desnay kan ook spog dat sy onder die top 10 dogters o. 14-atlete in Suid-Afrika is.
