Kemica Harth het op 31 Augustus aan die WOW-spelkompetisie se provinsiale ronde deelgeneem. Sy het die eerste posisie in die afdeling vir Afrikaans Graad 8 behaal. Sy sal op 28 September Die Brandwag Hoërskool tydens die nasionale rondte in Stellenbosch verteenwoordig.
