Baie geluk aan Chanté Mulder wat tydens die “Equipped” Wêreldkampioenskap in Malta ‘n brons medalje in die “Bench press” gewen het.
Sy stel ook 2 SA rekords, 2 Afrika-rekords en 2 Statebond-rekords op.