Kara Fourie het die afgelope Saterdag aan die OP Colchester 10 km kampioenskap deelgeneem. Sy het ‘n 1ste plek behaal en dra die titel van OP kampioen in die Junior vroue-afdeling.