Andries en Julian presteer in skaak

Brandwag skaak – Andries Mellet wen ‘n medalje vir die NMBCU o/18-span met ‘n eerste plek tydens die interstreek-skaakkampioenskappe. Hy behaal ook n toptien-posisie in bg. kampioenskappe asook ‘n sertifikaat vir uitstaande prestasie tydens 2023.

Julian Taljard wen ‘n medalje vir die NMBCU o/16 span met ‘n eerste plek in die interstreek-skaak kampioenskappe. Hy ontvang ook n sertifikaat vir uitstaande prestasie tydens 2023.

Scroll to Top