Kragoptellers gekies vir OP span

Brandwag se kragoptellers het soos gewoonlik weer baie goed gevaar die afgelope Saterdag. Al 7 kragoptellers wat deelgeneem het aan die Oos-Kaap Classic-kampioenskap, is gekies om die Oos-Kaap span te gaan verteenwoordig by die SA-kampioenskappe in Potchefstroom.

Scroll to Top