Vyf van Brandwag se kragoptellers is gekies om die Oos-Kaapspan eerskomende Saterdag, 2 Maart, by die 2024 Suid-Afrikaanse Bench Press-kampioenskap in Gqeberha te verteenwoordig.