Atlete na Metro-byeenkoms

13 van Brandwag in se atlete is gekies om die Metro in Queenstown by die Oos-Kaap-skolekampioenskap te verteenwoordig.

Seuns o. 14:

Keanu Wood ​- Verspring​ &100mhekkies

Seuns o. 15:

Dewandre Witbooi – Verspring

Josh Maarman – ​​Hoogspring

Seuns o. 17:

Nicolis Thysse – Gewigstoot ​​& Diskus

Liam Vosloo – Hoogspring, Verspring​ & 110m Hekkies

Janco Landman​ – 2000 m Hindernis

Riaaz Dennis​ – 2000m Hindernis

Christiano Brown – 3000 m & 1500 m

Seuns o. 19:

Wiehan Maree​ – 800 m ​& 400 m

Dogters o. 14:

Desnay O’Grady – 800 m ​& 1500 m

Dogters o. 17:

Marné Koen​ – 800 m ​& 400 m

Kara Fourie​ – 1500 m , 3000 m & 2000 m Hindernis

Dogters o. 19​:

Chanté Mulder – Spiesgooi, Gewigstoot & Diskus

Scroll to Top