Brandwag se atlete het Saterdag aan die Oos-Kaap-kampioenskap by die Westbourne Oval deelgeneem. Soos altyd het hulle puik presteer en spog met 18 medaljes:
12 Goud
4 Silwer
2 Brons
Baie geluk: v.l.n.r. agter: Riaaz Dennis, Wiehan Maree, Nicolis Thysse. Middel: Kara Fourie, Chris Brown, Chanté Mulder, Janco Landman, Candice Deysel. Voor: Desnay O’ Grady, Chani Koen, Kaylee Barnard.