OK-netbalspelers na nasionale kampioenskap

Christelle Stander, Nienke McKay, Kara Fourie en Kaylene Hiscock verteenwoordig die Oos-Kaap o. 17-netbalspan van 23 tot 28 Junie tydens die NSA Telkom Nasionale Kampioenskappe by HS Waterkloof in Pretoria. Baie geluk!

Scroll to Top