Baie geluk aan elke Brandwag-kragopteller met hul puik uitslae. Christi Minnie verower ‘n goue medalje en was die jongste deelnemer by die SA kampioenskappe. Beide Anika Maree en Chanté Mulder wen silwer medaljes en Ferdé Botha ‘n brons medalje. Henré vd Berg en Stian Landman eindig ook in die top-8 van hul afdelings.
