Vasvraspan val net-net vas

Brandwag se vasvraspan het met ‘n enkele punt teen Collegiate vasgeval, wat die span nie toegelaat het om tot die finaal van die Herald Quiz deur te dring nie. Collegiate het eindelik die 2de plek behaal.

Scroll to Top