Twee hokkiemeisies haal 50 wedstryde

Baie geluk aan die volgende twee hokkiedogters wat al 50 wedstryde vir Brandwag se 1ste hokkiespan gespeel het. Lia van der Merwe het haar 50ste wedstryd 6 April teen DF Malherbe gespeel en Simone Shields speel haar 50ste wedstryd 30 April teen Despatch.

Scroll to Top