By die jaarlikse interlaer atletiekbyeenkoms is die volgende atlete gekroon as Victor en Victrix ladorum. Om dit te bepaal word die hoogste punte van drie items (soos op die ASA tabel aangeteken is) bymekaar getel.
Junior Victrix Ludorum
Kiara Swanepoel 2240
Junior Victor Ludorum
Christiano Brown 2300
Senior Victrix Ludorum
Kara Fourie 2476
Senior Victor Ladorum
Wiehan Maree 2330